Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Donate Now
If this site has been useful to you, please give today.
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
holoniem
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Antonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
holoniem
holonieme
Woordafbreking
ho•lo•niem
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
taalkunde
)
'n Woord wat aandui waarvan 'n ander begrip 'n deel is.
Voorbeeldsinne
Die woord "mes" is die
holoniem
van die woorde "lem" en "hef", want dit is dele van 'n mes.
Antonieme
meroniem
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
holonym
(en)
Nederlands
:
holoniem
(nl)
-nieme
sinoniem
|
antoniem
|
hiponiem
|
hiperoniem
|
meroniem
|
holoniem