Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sinoniem     sinonieme  

  Woordafbreking

si•no•nie•me

  Uitspraak

IPA: [sənuˈnimə, sinuˈnimə]

  Met Arabiese letters

سِینُونِیمِی

  Spelling tot 1909

sinónime, sinóni-me

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Meervoud van sinoniem; meer as een sinoniem.

     Voorbeeldsinne

Alhoewel twee woorde soms sinonieme is, is die nie vanselfsprekend dat albei ewe goed op elke plek inpas nie, want die gevoelswaarde en toon kan verskil.

     Vertalings

  Vertalings:    sinonieme
Engels: synonyms(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sinonieme.