Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Sweeds    Sweedse       
IPA: [sviə̯ts, sʋiə̯ts], attributief: [ˈsviə̯tsə, ˈsʋiə̯tsə]
سْوَِیدْسْ , attributief: سْوَِیدْسِی


Van, betreffende die Swede; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Swede.

    Vertalings

  Vertalings:    Sweeds
Duits: schwedisch(de)
Engels: Swedish(en)
Nederlands: Zweeds(nl)
Turks: İsveçli(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Sweeds    -  
(taal) 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Swede en een van die amptelike tale Finland.

    Taalkodes

ISO 639-1: sv
ISO/DIS 639-3: swe
SIL: SWD

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sweeds.