kode
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kode | kodes |
- كُوَدِی , meervoud: كُوَدِسْ
- Wetboek.
- Reëls en prosedures onderling erken deur beroepslui en bepaalde sosiale kringe as handelings- en gedragsvorm.
- Versameling van ooreengekome woorde en tekens wat elkeen 'n sin of sinsgedeelte beteken om 'n mededeling te verkort of vir oningewyde of vyandige persone onverstaanbaar te maak.
- Offisiële geheimskrifstelsel.
- Stelsel simbole wat eiemagtig sekere woorde voorstel.
- Sisteem wat die grondslag van die verbale kommunikasie binne 'n taalgemeenskap vorm.
Vertalings: kode | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kode.