Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Yslands  
Attributief   Yslandse  
Partitief   Yslands  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Yslandse    Yslandses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [ˈəɪ̯slɑn(t)s]
byvoeglik: predikatief: [ˈəɪ̯slɑn(t)s], attributief: [ˈəɪ̯slɑn(t)sə], partitief: [ˈəɪ̯slɑn(t)s]
gesubstantiveer: [ˈəɪ̯slɑn(t)sə], meervoud: [ˈəɪ̯slɑn(t)səs]
اَیْسْ لَنْدْسْ
byvoeglik: predikatief: اَیْسْ لَنْدْسْ , attributief: اَیْسْ لَنْدْسِی , partitief: اَیْسْ لَنْدْسْ
gesubstantiveer: اَیْسْ لَنْدْسِی , meervoud: اَیْسْ لَنْدْسِسْ
Yslants, Yslands
byvoeglik: predikatief: Yslants, Yslands; attributief: Yslantse, Yslandse; partitief: Yslants, Yslands
gesubstantiveer: Yslantse, Yslandse; meervoud: Yslantses, Yslandses


  1. Van, betreffende die Yslanders.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ysland.
  3. Van, betreffende die Yslandse taal.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Yslands.