Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Tsjeggies    Tsjeggiese       
IPA: [ˈtʃɛxis], attributief: [ˈtʃɛxisə]
چَِخِیسْ , attributief: چَِخِیسِی


Van, betreffende die Tsjegge; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Tsjeggiese Republiek.

    Vertalings

(taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 12 miljoen sprekers wat in die Tsjeggiese Republiek gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: cs
ISO 639-2(B): cze
ISO/DIS 639-3: ces
SIL: CZC

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjeggies.