Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Spaans  
Attributief   Spaanse  
Partitief   Spaans  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Spaanse    Spaanses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [spɑːns, spɑ̃ːs]
byvoeglik: predikatief: [spɑːns, spɑ̃ːs], attributief: [ˈspɑːnsə, ˈspɑ̃ːsə], partitief: [spɑːns, spɑ̃ːs]
gesubstantiveer: [ˈspɑːnsə, ˈspɑ̃ːsə], meervoud: [ˈspɑːnsəs, ˈspɑ̃ːsəs]
سْپَانْسْ
byvoeglik: predikatief: سْپَانْسْ , attributief: سْپَانْسِی , partitief: سْپَانْسْ
gesubstantiveer: سْپَانْسِی , meervoud: سْپَانْسِِسْ
Spaañs
byvoeglik: predikatief: Spaañs; attributief: Spaañse; partitief: Spaañs
gesubstantiveer: Spaañse; meervoud: Spaañses


  1. Van, betreffende die Spanjaarde.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.
  3. Van, betreffende die Spaanse taal.

    Vertalings

(taal) 'n Iberoromaanse taal met ongeveer 358 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Argentinië, Bolivië, Chili, Colombia, Costa Rica, die Dominikaanse Republiek, Ecuador, Ekwatoriaal-Guinee, Guatemala, Honduras, Kuba, Mexiko, Nicaragua, Panama, Paraguay, Peru, Salvador, Spanje, Uruguay en Venezuela en een van die amptelike tale van Porto Rico.

    Taalkodes

ISO 639-1: es
ISO/DIS 639-3: spa
SIL: SPN

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Spaans.
Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Spaans  
Verboë   Spaanse  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Spaansen
Partitief   Spaans'  
Verdere verbuigings: Spaans (verbuiging)
Spaansch
onverboë: Spaansch, verboë: Spaansche, partitief: Spaansch'
IPA: [spaːns]
Nederlands: onverboë: [spaːns], verboë: [ˈspaːnsə], partitief: [spaːns]
Belgies: onverboë: [spaːns], verboë: [ˈspaːnsə], (voor klinkers en "h":) [ˈspaːnsən]; partitief: [spaːns]


  1. Spaans, van, betreffende die Spanjaarde.
  2. Spaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.
  3. Spaans, van, betreffende die Spaanse taal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Spaans o 
Verouderde vorme
Genitief Spaans 
Datief Spaans(e)
Spaans, 'n Iberoromaanse taal.