Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Maleis  
Attributief   Maleise  
Partitief   Maleis  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
          
Intensiewe vorm
   
IPA: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s]
IPA: predikatief: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s], attributief: [mɑˈləɪ̯sə, məˈləɪ̯sə], partitief: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s]
مَلَیْسْ
predikatief: مَلَیْسْ , attributief: مَلَیْسِی , partitief: مَلَیْسْ


  1. Van, betreffende die Maleiers.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Maleisië.
  3. Van, betreffende die Maleise taal.

    Vertalings

(taal) 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 17,6 miljoen sprekers; die amptelike taal van Brunei, Indonesië (hier Indonesies genoem) en Maleisië (hier Maleisies genoem) en een van die amptelike tale van Singapoer.

    Taalkodes

ISO 639-1: ms
ISO/DIS 639-2(B): may
ISO/DIS 639-3: msa
SIL: MLI

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maleis.
Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Maleis  
Verboë   Maleise  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Maleisen
Partitief   Maleis'  
Verdere verbuigings: Maleis (verbuiging)
onverboë: Maleisch, verboë: Maleische, partitief: Maleisch'
IPA:
Nederlands: onverboë: [maˈlɛɪ̯s], verboë: [maˈlɛɪ̯sə], partitief: [maˈlɛɪ̯s]
Belgies: onverboë: [maˈlɛə̯s], verboë: [maˈlɛə̯sə], (voor klinkers en "h":) [maˈlɛə̯sən]; partitief: [maˈlɛə̯s]


Maleis
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Maleis o 
Verouderde vorme
Genitief Maleis' 
Datief Maleis(e)
Maleis, 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal.