onsydig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | onsydig | onsydige | ||
Vergrotend | onsydiger | |||
Oortreffend | onsydigste |
- IPA: [õˈsəɪ̯dəx], attributief: [õˈsəɪ̯dəxə]
- اَُونْسَیْدِخْ , attributief: اَُونْسَیْدِخِی
- Neutraal, buitekant die (oorlogvoerende) partye; nie in 'n stryd betrokke nie.
- Behorende tot 'n neutrale moondheid.
- (taalkunde) Nie manlik of vroulik nie.
Vertalings: onsydig | |||
---|---|---|---|