vergrotende trap

Enkelvoud Meervoud
  vergrotende trap    vergrotende trappe  
IPA: [fərˈxruə̯təndə trɑp], meervoud: [fərˈxruə̯təndə ˈtrɑpə]
فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپْ , meervoud: فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپِی
Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem as dit in 'n vergelyking gebruik word.

    Sinonieme

    Vertalings