Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oortreffende trap     oortreffende trappe  

  Uitspraak

IPA: [uə̯rˈtrefəndə trɑp], meervoud: [uə̯rˈtrefəndə ˈtrɑpə]

  Met Arabiese letters

اُوَتْرَِفِنْدِی تْرَپْ , meervoud: اُوَتْرَِفِنْدِی تْرَپِی

  Selfstandige naamwoordgroep

     Betekenisse

Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem om aan te dui dat die hoedanigheid daarvan 'n hoogtepunt bereik.

     Sinonieme

superlatief

     Vertalings

  Vertalings:    oortreffende trap
Duits: Superlativ(de), Meiststufe(de), Höchststufe(de)
Engels: superlative(en)
Nederlands: overtreffende trap(nl)