Enkelvoud Meervoud
  intensiewe vorm     intensiewe vorme  
'n Vorm van 'n byvoeglike naamwoord wat aandui dat die eienskap wat deur die b.nw. aangedui word, baie intens is.
Die woord "glashelder" is 'n intensiewe vorm van die byvoeglike naamwoord "helder".
  Vertalings:   
Engels: intensive word form(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor intensiewe vorm.