Italiaans (it)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik spagnolo spagnoli
Vroulik spagnola spagnole
Vergrotend Enkelvoud Meervoud
Manlik più spagnolo più spagnoli
Vroulik più spagnola più spagnole
Oortreffend Enkelvoud Meervoud
Manlik il più spagnolo i più spagnoli
Vroulik la più spagnola le più spagnole
Absoluut oortreffend Enkelvoud Meervoud
Manlik spagnolissimo spagnolissimi
Vroulik spagnolissima spagnolissime
Bywoord
Stellend   spagnolamente  

  Byvoeglike naamwoord

  Uitspraak

IPA: byvoeglik: manlik: [spaˈɲɔːlo], vroulik: [spaˈɲɔːla]; meervoud: manlik: [spaˈɲɔːli], vroulik: [spaˈɲɔːle]; vergrotend: manlik: [piˈu spaˈɲɔːlo], vroulik: [piˈu spaˈɲɔːla]; meervoud: manlik: [piˈu spaˈɲɔːli], vroulik: [piˈu spaˈɲɔːle]; oortreffend: manlik: [il piˈu spaˈɲɔːlo], vroulik: [la piˈu spaˈɲɔːla]; meervoud: manlik: [i piˈu spaˈɲɔːli], vroulik: [le piˈu spaˈɲɔːle]; absoluut oortreffend: manlik: [spaɲoˈlisːimo], vroulik: [spaɲoˈlisːima]; meervoud: manlik: [spaɲoˈlisːimi], vroulik: [spaɲoˈlisːime]
bywoordelik: [spaɲolaˈmente]

     Betekenisse

Spaans, van, betreffende die Spanjaarde; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.


Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) spagnolo spagnoli
(met lidwoord) lo spagnolo gli spagnoli

Manlik

  Uitspraak

IPA: [spaˈɲɔːlo], bepaald: [lospaˈɲɔːlo]; meervoud: [spaˈɲɔːli], bepaald: [ʎispaˈɲɔːli]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Spanjaard


Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) spagnolo
(met lidwoord) lo spagnolo

Manlik

  Uitspraak

IPA: [spaˈɲɔːlo], bepaald: [lospaˈɲɔːlo]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Spaans, 'n Iberoromaanse taal.