• Tuisblad
  • Lukrake blad
  • Meld aan
  • Voorkeure
  • Skenkings
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring

bepaald

  • Lees in 'n ander taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Uitspraak
    • 1.2 Met Arabiese letters
    • 1.3 Byvoeglike naamwoord
      • 1.3.1     Betekenisse
      • 1.3.2     Wisselvorme
      • 1.3.3     Vertalings
    • 1.4 Bywoord
      • 1.4.1     Betekenisse
      • 1.4.2     Vertalings

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   bepaald     bepaalde        
Vergrotend   bepaalder      
Oortreffend   bepaaldste  

  Uitspraak

IPA: [bəˈpɑːɫt], attributief: [bəˈpɑːɫdə]

  Met Arabiese letters

بِپالْدْ , attributief: بِپالْدِی

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Vasgestel.
  2. Stellig.
  3. Noukeurig aangewys.
  4. (taalkunde) Nader omskrywend.

     Wisselvorme

bepaal

     Vertalings

  Vertalings:    bepaald
Duits: 1 festgesetzt(de), festgestellt(de); 2, 3, 4 bestimmt(de)
Engels: 1 specified(en), fixed(en); 2 explicit(en); 3 decided(en), distinct(en); 4 definite(en)

  Bywoord

     Betekenisse

Beslis, stellig, sekerlik.

     Vertalings

  Vertalings:    bepaald
Duits: bestimmt(de), unbedingt(de), sicherlich(de), entschieden(de)
Engels: positively(en), decidedly(en), undoubtedly(en)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=bepaald&oldid=194067"
Last edited on 17 Februarie 2018, at 08:48

Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld.
  • Die bladsy is laas op 17 Februarie 2018 om 08:48 bygewerk.
  • Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.
  • Privaatheidsbeleid
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Rekenaarweergawe
  • Ontwikkelaars
  • Statistieke
  • Koekieverklaring