bepaal
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bepaal | bepaalde | ||
Vergrotend | bepaalder | |||
Oortreffend | bepaaldste |
- IPA: [bəˈpɑːɫ], attributief: [bəˈpɑːɫdə]
- IPA: onbepaalde wys: [bəˈpɑːɫ]; verlede deelwoord: [bəˈpɑːɫ]
- بِپالْ , attributief: بِپالْدِی
- onbepaalde wys: بِپالْ ; verlede deelwoord: بِپالْ
- Vasgestel.
- Stellig.
- Noukeurig aangewys.
- (taalkunde) Nader omskrywend.
Vertalings: bepaal | |||
---|---|---|---|
|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bepaal |
Verlede Tyd | ek | het bepaal |
- Vasstel.
- Beslis.
- Jou beperk tot.
- Voorskryf, vereis.
- (taalkunde) Nader omskryf, as bepaling dien.
Vertalings: bepaal | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bəˈpal]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
- gebiedende wys van bepalen
- 1.: Ik bepaal.
- 2.: Bepaal je?
- 3.: Bepaal!