Enkelvoud Meervoud
  wisselvorm    wisselvorme, wisselvorms  
IPA: [ˈvəsəɫforəm], meervoud: [ˈvəsəɫformə, ˈvəsəɫforəms]
ڤِسِلْفَُورْمْ, meervoud: ڤِسِلْفَُورْمْسْ , ڤِسِلْفَُورْمِی
Alternatiewe vorm, variant.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wisselvorm.