Enkelvoud Meervoud
  Asteeks     —  
(taal) Die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,45 miljoen sprekers in Meksiko.
ISO 639-1: -
ISO 639-2(B): nah
ISO/DIS 639-3: nah
Nahuatl
  Vertalings:   
Engels: Nahuatl(en)
Nederlands: Nahuatl(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Asteeks.