Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Fins    Finse       
IPA: [fəns], attributief: [ˈfənsə]
فِنْسْ , attributief: فِنْسِی


Van, betreffende die Finne; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Finland.

    Vertalings

IPA: [fəns]
فِنْسْ
(taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 5,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Finland.

    Taalkodes

ISO 639-1: fi
ISO/DIS 639-3: fin
SIL: FIN

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fins.
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   Fins  
Verboë   Finse  
Partitief      
IPA: [fɪns], attributief: [ˈfɪnsə]


Van, betreffende die Finne; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Finland.

    Vertalings