Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Icelandic

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [aːsˈlændik]
Brits: [ʌɪ̯sˈlændɪk]
Amerikaans: [aɪ̯sˈlændɪk]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Yslands, van, betreffende die Yslanders.
  2. Yslands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ysland.
  3. Yslands, van, betreffende die Yslandse taal.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Icelandic

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [aːsˈlændik]
Brits: [ʌɪ̯sˈlændɪk]
Amerikaans: [aɪ̯sˈlændɪk]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Yslands, 'n Noord-Germaanse taal.