Bywoord
byvoorbeeld
Hulp:IPA: [bəiˈfʊərˌbɪəlt]
    
(lêer)
}
Wat as voorbeeld dien; een of enkele sake ter illustrasie.
In die 14de eeu is Europa deur pes-epidemies getref, soos byvoorbeeld die Swart Dood.
bv.
voorbeeld
  Vertalings:   
Engels: for example(en)
Nederlands: bijvoorbeeld(nl)