Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Galicies    Galiciese       
IPA: [xɑˈlisis], attributief: [xɑˈlisisə]
خَلِیسِیسْ , attributief: خَلِیسِیسِی


Van, betreffende die Galiciërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Galicië.

    Vertalings

IPA: [xɑˈlisis]
خَلِیسِیسْ
(taal) 'n Iberoromaanse taal met ongeveer 3,2 miljoen sprekers in Spanje.

    Taalkodes

ISO 639-1: gl
ISO/DIS 639-3: glg
SIL: GLN

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Galicies.