Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Pools    Poolse       
IPA: [puə̯ɫs], attributief: [ˈpuə̯ɫsə]
پُوَلْسْ , attributief: پُوَلْسِی


Van, betreffende die Pole; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Pole.

    Vertalings

(taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 44 miljoen sprekers; die amptelike taal van Pole.

    Taalkodes

ISO 639-1: pl
ISO/DIS 639-3: pol
SIL: PQL

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pools.