vereenvoudigde Sjinees

IPA: [fəriə̯nˈfəʊ̯dəxdə ʃiˈniə̯s, fərĩə̯̃ˈfəʊ̯dəxdə ʃiˈniə̯s, fəriə̯nˈfəʊ̯dəxdə siˈniə̯s, fərĩə̯̃ˈfəʊ̯dəxdə siˈniə̯s]
Die alfabet waarmee die Sjinese taal in die Volksrepubliek van Sjina en Singapoer geskryf word.
Vereenvoudigde Sjinese karakters word amptelik in die Volksrepubliek Sjina en in Singapoer gebruik.