tradisionele Sjinees
- IPA: [trɑdisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdisiuˈniə̯lə siˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə siˈniə̯s]
- Die alfabet waarmee die Sjinese taal op Taiwan, in Hongkong en Makau geskryf word.
- Die retroniem tradisionele Sjinees word gebruik om die tradisionele karakters van die Vereenvoudigde Sjinese karakters, 'n gestandardiseerde karakterversameling wat deur die regering van die Volksrepubliek Sjina tydens die 1950's op die Sjinese Vasteland ingevoer is, te onderskei.
Vertalings: tradisionele Sjinees | |||
---|---|---|---|