Serwies
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Serwies | Serwiese |
- IPA: [ˈsɛrvis], attributief: [ˈsɛrvisə]
- سَِرْڤِیسْ , attributief: سَِرْڤِیسِی
- IPA: [ˈsɛrvis]
- سَِرْڤِیسْ
- (taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Serwië en Montenegro.
- ISO 639-1: sr
- ISO/DIS 639-3: srp
- SIL: SDD
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Serwies.