Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Koreaans    Koreaanse       
IPA: [kuriˈjɑːns], attributief: [kuriˈjɑːnsə]
كُورِییَانْسْ , attributief: كُورِییَانْسِی


Van, betreffende die Koreane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Korea.

    Vertalings

  Vertalings:    Koreaans
Duits: koreanisch(de)
Engels: Korean(en)
Latyn: Coreanus(la)
Sweeds: koreansk(sv)
Turks: Koreli(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Koreaans    
IPA: [kuriˈjɑːns]
كُورِییَانْسْ
(taal) 'n Altaïese taal met ongeveer 67,1 miljoen sprekers; die amptelike taal van Noord- en Suid-Korea.

    Taalkodes

ISO 639-1: ko
ISO/DIS 639-3: kor
SIL: KKN

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Koreaans.
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   Koreaans  
Verboë   Koreaanse  
Partitief      
IPA: [koreˈjaːns], attributief: [koreˈjaːnsə]


Van, betreffende die Koreane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Korea.

    Vertalings

IPA: [koreˈjaːns]