uitspraakwoordeboek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  uitspraakwoordeboek     uitspraakwoordeboeke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  uitspraakwoordeboekie     uitspraakwoordeboekies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈœi̯tsprɑːkˌvoə̯rdəbuk]

  Woordafbreking

uit•spraak•woor•de•boek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Woordeboek wat die korrekte uitspraak van woorde dokumenteer.

     Voorbeeldsinne

Die Uitspraakwoordeboek van Afrikaans is vir die eerste keer in 1945 gepubliseer.

     Hiperonieme

woordeboek

     Vertalings

  Vertalings:    uitspraakwoordeboek
Engels: pronunciation dictionary(en)
Nederlands: uitspraakwoordenboek(nl)