Bespreking:afkort (vervoeging)
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Jcwf
ek dink dat dit hersien moet word. Aanvoegende wyse was reeds in Middelnederlands taamlik seldsaam en eintlik 99% kunsmatig in Nieu-Nederlands. Ek dink nie dat dit in 'n Afrikaanse tabel tuishoort nie. Jcwf (kontak) 22:39, 29 Oktober 2017 (UTC)