Bespreking:ander

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

Dis moeilik. Soms word dit ook 'n onbepaalde vnw genoem, maar ek dink jy het reg dat daar net een vorm is in Afrikaans. Nederlands het twee hoewel mens sou kon sê dat anders in "iets anders" 'n partitief is. Dit is dalk beter om "anders" as 'n aparte woord te beskou, seker in Afrikaans omdat jy goeters het soos "anderse", wat in nld nie bestaan nie.

Groete Jcwf (kontak) 20:38, 3 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "ander"-bladsy.