Bespreking:bynes

Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Jcwf

In Engels is daar 'n verskil tussen "bees' nest" en "beehive". Is dieselfde waar vir Afrikaans?

Nederlands het "bijennest" en "bijenkorf", maar Afrikaans weet ek nie. Ek is Nederlander. Jcwf (kontak) 13:05, 6 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
Maar hierdie wys dat "byekorf" gebruik word.
Moet dit "byenes" wees pleks van bynes? sien. Vir my is bynes "additional nest, annex to nest" Jcwf (kontak) 13:15, 6 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
Die HAT sê "byenes, ook: bynes"
Baie interessant. Ek sal verder ondersoek doen as ek terugkom na my boeke.
Ek's nie vertroud met "byenes" nie... maar ek is Engels.
Terug na "bynes"-bladsy.