Bespreking:dag

Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Manie

Dag word ook gebruik as 'n groet. Dag! of Dagsê! (ken nie wikiwoordeboek konvensie om dit self by te werk nie). --Alias 06:21, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord

Is "dag!" 'n interjeksie? Ek's nie seker nie! Kyk na http://de.wiktionary.org/wiki/guten_Morgen. Groete --Manie 16:13, 28 Desember 2005 (UTC) Of hierso: http://en.wiktionary.org/wiki/hello.Beantwoord
Terug na "dag"-bladsy.