dag

- Van Oudnederlands: dag; bekend sedert die 10de eeu. (Wachtendonkse Psalme). Van pgm *dagaz, moontlik verwant: Oudpruisies dagis: somer, Oudiers daig: vuur. PIE *dhegwh- "brand".[1]
- دَخْ , meervoud: دَائِی
- Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son.
- Tydsverloop van 24 uur.
- Werktyd.
- Daglig, sonlig.
- 2.: etmaal
- 1.: nag.
- Weekdae.
- Besondere dae.
Vertalings: 1. Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Tydsverloop van 24 uur. | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 3. Werktyd | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Daglig, sonlig | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Vertalings wat nagegaan moet word | |||
---|---|---|---|
|
Tussenwerpsel |
---|
dag |
- Onvoltooid verlede tyd van ☞ dink
- Ek dag dis te laat.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dag.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dag m | dagen |
Verkleinwoord | dagje, daagje, (Vlaams:) dagske | dagjes, daagjes, (Vlaams:) dagskes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | daags | dagen |
Datief | dage | dagen |
- IPA:
- Nederlands: [dɑx], meervoud: [ˈdaːɣ̊ə(n)]
- Belgies: [dɑɕ], meervoud: [ˈdaːʝə(n)]
- Ou genitief daags in: tweemaal daags, 's anderendaags
- Ou datief dage in: ouden van dage, heden ten dage, vandaag
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | dag m | daga |
Genitief | dages | dago |
Datief | dage | dagon |
Akkusatief | dag | daga |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | dag m | dagos |
Genitief | dages | dago |
Datief | dage | dagum |
Akkusatief | dag | dagos |
Instrumentaal | dagu |