eeu
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
eeu | eeue |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
eeutjie | eeutjies |
- 'n Periode van een-honderd (100) jaar.
- Die gebou is 'n eeu oud.
- Ons leef in die een-en-twintigste eeu.
- millennium, eeufees
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eeu.