Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  millennium     millennia  

  Etimologie

Van Latyn: mille (duisend) en annum (jaar).

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Periode van een-duisend (1000) jaar.

     Voorbeeldsinne

'n Millennium begin in 'n kalenderjaar waarvan die jaartal op 001 eindig, en dit eindig in 'n kalenderjaar waarvan die jaartal op 000 eindig (byvoorbeeld 1001 tot en met 2000).
Die eerste millennium n.C. het op 0001-01-01 om 00:00 begin en op 1000-12-31 om 24:00 geëindig.

     Verwante woorde

eeu

     Vertalings

  Vertalings:    millennium
Engels: millennium(en)
Nederlands: millennium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor millennium.