sekonde
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sekonde | sekondes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sekondetjie | sekondetjies |
-
(lêer)
- se•kon•de
- Die SI-eenheid waarmee tyd gemeet word, met die simbool s aangedui.
- 'n Eenheid van hoeke.
- 'n Kort hoeveelheid tyd.
- 'n Minuut bestaan uit 60 sekondes.
- Een sekonde is 'n 1/3600ste deel van 'n graad.
- Het jy 'n sekonde?
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sekonde.