meter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
meter | meters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
metertjie | metertjies |
- me•ter
- Die SI-basiseenheid van lengte, met die simbool m aangedui.
- Meetinstrument, gereedskap of toestel om groothede (mate, gewigte) te bepaal.
- 'n Persoon wat meetwerk doen of meters aflees.
- Die boom is 3 meter hoog.
- Die meter se wyser mag nie in die rooi gebied kom nie.
- Die meter neem die lesings een keer per maand.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meter.