'n Termometer wat in kelvins en grade Celsius gekalibreer is.
Enkelvoud Meervoud
  kelvin     kelvins  
kel•vin
(fisika) Die SI-eenheid van temperatuur.
K
Kamertemperatuur is omtrent 300 kelvin.
  Vertalings:   
Engels: kelvin(en)
Nederlands: kelvin(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kelvin.