fisika
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
fisika | — |
Uitspraak
- IFA: /ˈfisika/
Etimologie
- Van Grieks φυσικός, "natuurlik"
Woordafbreking
- fi•si•ka
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
Hiponieme
- astrofisika
- atoomfisika
- biofisika
- deeltjiefisika
- geofisika
- kernfisika
- kwantumfisika
Vertalings
Vertalings: fisika | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fisika.