Bulgaars
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Bulgaars | Bulgaarse |
- IPA: [bœɫˈxɑːrs], attributief: [bœɫˈxɑːrsə]
- بِولْغَارْسْ , attributief: بِولْغَارْسِی
- Van, betreffende die Bulgare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bulgarye.
- (taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bulgarye.
- ISO 639-1: bg
- ISO/DIS 639-3: bul
- SIL: BLG
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | Bulgaars | |
Verboë | Bulgaarse | |
Partitief |
- IPA: [bɵɫˈγ̊aːrs], attributief: [bɵɫˈγ̊aːrsə]
- Van, betreffende die Bulgare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bulgarye.
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bulgarye.