Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Wit-Russies    Wit-Russiese       
IPA: [ˈvətrœsis], attributief: [ˈvətrœsisə]
ڤِتْ رِوسِیسْ , attributief: ڤِتْ رِوسِیسِی


Van, betreffende die Wit-Russe; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wit-Rusland.

    Sinonieme

    Vertalings

(taal) 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Wit-Rusland.

    Taalkodes

ISO 639-1: be
ISO/DIS 639-3: bel
SIL: RUW

    Sinonieme

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wit-Russies.