'n Stophorlosie. Die wyser voltooi een omwenteling per minuut.
Enkelvoud Meervoud
  minuut     minute    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  minuutjie     minuutjies  
mi•nuut
  1. 'n Eenheid waarmee tyd gemeet word, gelyk aan 'n 1/60ste van 'n uur.
  2. Eenheid vir hoeke.
  1. 'n Uur bestaan uit 60 minute en 'n minuut bestaan uit 60 sekondes.
  2. Een Minuut is 'n 1/60ste deel van 'n graad.
  Vertalings:   
Engels: minute(en)
Nederlands: minuut(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor minuut.