graad
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
graad | grade |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
graadjie | graadjies |
-
(lêer)
- graad
- Die vlak of gehalte van iets.
- (onderwys) Kwalifikasie wat aan 'n universiteit verwerf is.
- (fisika) Hoe warm iets is; die skaalverdeling van 'n termometer.
- (wiskunde) Eenheid waarin die grootte van 'n hoek gemeet word (1/360 van die omtrek van 'n sirkel).
- (wiskunde) Die mag of orde van 'n polinoom.
- Hy is in graad 7. Sy neem Afrikaans op hoërgraad.
- Die B.A.-graad is gewoonlik 'n driejarige kursus.
- Ons moet die koek op 180 grade Celsius bak.
- 'n Reghoek is 90 grade.
- Die vergelyking is van die tweede graad.
Vertalings: graad | |||
---|---|---|---|