Kinders word in 'n klas onderrig.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  onderwys     —  

  Woordafbreking

on•der•wys

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die oordra van kennis en vaardighede (deur onderwysers); onderrig; lesgeëry.

     Voorbeeldsinne

Een van die grondliggende aspekte van onderwys is die oordrag van kultuur van geslag tot geslag.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: education(en)
Nederlands: onderwijs(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  onderwys 
Verlede Tyd  ek   het onderwys        

  Werkwoord

     Betekenisse

Les gee; leer; onderrig.

     Voorbeeldsinne

Hy word in die kunste onderwys.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: teach(en)
Nederlands: onderwijzen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor onderwys.