Visgrate.
Enkelvoud Meervoud
  graat     grate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  graatjie     graatjies  
graat
Dun, skerp beentjie van 'n vis.
Hy verstik aan 'n graat.
«Sy is so maer soos ’n graat
Baie maer.

     Homofone

graad
  Vertalings:    graat
Engels: fishbone(en)
Nederlands: graat(nl)