Byvoeglike naamwoord
Predikatief   datief  
Attributief   datiewe  
Partitief   datiefs  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  datiewe    datiewes  
Intensiewe vorm
   
IPA: [ˈdɑːtif], meervoud: [ˈdɑːtivə]
byvoeglik: predikatief: [dɑˈtif], attributief: [dɑˈtivə], partitief: [dɑˈtifs]
gesubstantiveer: [dɑˈtivə], meervoud: [dɑˈtivəs]
دَاتِیفْ , meervoud: دَاتِیڤِی
byvoeglik: predikatief: دَاتِیفْ , attributief: دَاتِیڤِی , partitief: دَاتِیفْسْ
gesubstantiveer: دَاتِیڤِی , meervoud: دَاتِیڤِسْ
dátief, dátiif; meervoud: dátiwe, dáti-we
byvoeglik: predikatief: datief, datiif; attributief: datiwe, dati-we; partitief: datiefs, datiifs
gesubstantiveer: datiwe, dati-we; meervoud: datiwes, dati-wes


1. Wat betrekking het of die funksie het van 'n datief.
2. Aangestel deur.

    Sinonieme

eksekuteur datief: 'n deur die hof benoemde eksekuteur.

    Vertalings

  Vertalings:    datief
Duits: 1 dativisch(de)
Engels: 1 dative(en)
Enkelvoud Meervoud
  datief    datiewe  
  1. Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat 'n bepaalde funksie, byvoorbeeld dié van die indirekte voorwerp, aandui.
  2. Woord in die datief.

    Sinonieme

    Afkorting

    Vertalings

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord datief mdatieven 
Verouderde vorme
Genitief datiefsdatieven  
Datief datiefdatieven
IPA:
Nederlands: [ˈdaːtif], meervoud: [ˈdaːtiv̊ə(n)]
Belgies: [ˈdaːtiˑf], meervoud: [ˈdaːtiˑv̊ə(n)]
  1. Datief, 'n vorm van 'n woord in flekterende tale.
  2. Datief, 'n woord in die datief.

    Sinonieme