Enkelvoud Meervoud
  tussenwerpsel    tussenwerpsels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tussenwerpseltjie     tussenwerpseltjies  
IPA: [ˈtœsənvɛrpsəɫ], meervoud: [ˈtœsənvɛrpsəɫs]
تِوسِنْڤَِرْپْسِلْ , meervoud: تِوسِنْڤَِرْپْسِلْسْ
  1. Wat tussengewerp word.
  2. (taalkunde) Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.
  3. Onderbreking by 'n toespraak of gesprek.

    Afkorting

tw.

    Sinonieme

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tussenwerpsel.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord tussenwerpseltussenwerpsels
IPA: [ˈtʏsənʋɛrəpsəɫ, ˈtʏsəʋɛrəpsəɫ, ˈtʏsənʋɛrpsəɫ, ˈtʏsəʋɛrpsəɫ], meervoud: [ˈtʏsənʋɛrəpsəɫs, ˈtʏsəʋɛrəpsəɫs, ˈtʏsənʋɛrpsəɫs, ˈtʏsəʋɛrpsəɫs]
  1. Wat tussengewerp word.
  2. Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.
  3. Onderbreking by 'n toespraak of gesprek.

    Sinonieme

    Vertalings