Bespreking:die appel val nie ver van die boom af nie

Verkeerde karakter in die titel van die bladsy: die appel val nie vêr van die boom af nie.

Die woord is "ver" en nie "vêr" nie.

Ek weet nie hoë om dit verander nie - daar is nie 'move' opsie nie, soos op die Engelse wiktionary (Beta?)

Terug na "die appel val nie ver van die boom af nie"-bladsy.