die appel val nie ver van die boom af nie

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.
Kinders aard baie soos hul ouers.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chip off the old block(en) like father, like son(en)
Duits: der Apfel fällt nicht weit vom Stamm(de)