Bespreking:dwerg

Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Mieliestronk

Iemand wat Rooikappie kon verbind met die sewe dwergies het vermoedelik nie veel erg gehad met aan kinderverhale toe die persoon klein was nie! Dan is die moontlike vergissings eindeloos: Aspoestertjie en die wolf ... Tarzan en die drie beertjies ... Mal Jan en die bougainvillea-ranke! ☺ --Mieliestronk (kontak) 04:10, 27 Oktober 2021 (UTC)Beantwoord

Terug na "dwerg"-bladsy.