[1] 'n Dwerg.
[2] Dwergies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dwerg     dwerge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dwergie     dwergies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

dwerg

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Buitengewoon klein mens, dier of ding.
  2. Mitiese wese wat kort en geset is en gewoonlik 'n baard het en 'n mus dra.

     Voorbeeldsinne

  1. Baie dwerge is pasiënte met akondroplasie.
  2. Sneeuwitjie en die sewe dwergies is 'n bekende sprokie.

     Antonieme

reus

     Vertalings

  Vertalings:    dwerg
Engels: dwarf(en)
Limburgs: dwerg(li)
Nederlands: dwerg(nl)